STILBAAI NUUS - "Stilbaai is n toeristebestemming, verblyf is bekostigbaar en skrywers en gespreksleiers kom graag hierheen om deel te neem aan n fees waar die Afrikaanse boek pronk,"