Ultra Trail Sleeping Beauty-bergwedloop Het Drawwers Gaande
Ultra Trail Sleeping Beauty-bergwedloop Het Drawwers Gaande
RIVERSDAL NUUS - Die 265 drawwers wat Saterdag 5 April by die Windhoek-gasteplaas vir die eerste Ultra Trail Sleeping Beauty-bergwedloop aangetree het, kon nie vir beter weer gevra het nie. Dit