ALBERTINIA NUUS - 'n Translux bus oppad vanaf Durban na Kaapstad het vanoggend net na 06:00 op die N2 buite Albertinia aan die brand geslaan. Volgens 'n ooggetuie, Melissa Jooste,