RIVERSDAL NUUS - Die 156ste Riversdal Landbouskou het vanmiddag Woensdag 19 Februarie op 'n winderige noot geopen. Heel gepas is perde eerste aan die beurt om 14:00 met die handklasse