RIVERSDAL NUUS - Die Wes-Kaapse minister van kultuursake en sport, Ricardo Mackenzie, het Riversdal se biblioteek besoek tydens die viering van die biblioteek se 165-jarige bestaan op Maandag