Regulasies Sal Sekuriteitsbedryf Lamle - Wyd En Syd Verwerp
Regulasies Sal Sekuriteitsbedryf Lamle - Wyd En Syd Verwerp
NASIONALE NUUS - Die nuwe konsepregulasies oor die gebruik van vuurwapens in die private sekuriteitsbedryf word uit verskeie oorde ten sterkste veroordeel met talle politieke partye, die vuurwapeneienaars-vereniging