Regsman Met Diep Wortels In Die Gemeenskap Tree Af
Regsman Met Diep Wortels In Die Gemeenskap Tree Af
GEORGE NUUS - Riaan van Niekerk le Roux, gebore op 27 Maart 1964 in Hartswater in die Noord-Kaap, is n man wat diep spore getrap het in die regswese van Suid-Afrika, spesifiek in die Suid-Kaap.