STILBAAI NUUS - n Groepie vrywilligers onder leiding van Clifton Donald het Vrydag 11 April, gewapen met geel vullissakke, die oewer van die Goukourivier getakel om die gemors wat daar opgaar