Kyk Leeuloop 2024 Laat N Nasie Brul Danskampioen Bekend!

84 Days(s) Ago    👁 101
kyk leeuloop 2024 laat n nasie brul danskampioen bekend

Die sanger en akteur Robbie Wessels het die wenner van sy Leeuloop 2024-danskompetisie aangekondig.

Die kompetisie, waarvoor die publiek op die nuwe weergawe van Wessels se bekende liedjie die Leeuloop moes dans, het behoorlik Wessels se aanhangers aan die praat gehad.

Sakka Boela het in n stadium voorgeloop. Meraai het op TikTok gereageer met Sakka Boela moet wen . . . hy kn sy deeg beweeg! Nog n aanhanger het geskryf Yes, yes hy het die moves en is care-free . . . hoop hy wen!

Uiteindelik! Saka Boela wag al van gr. 6 af vir Robbie om hom raak te sien, het Esm geskryf. Saka Boela het toe geskryf Dis nogal so waar. En hier sien hy my. Kan jy dit nou glo? Eks in die sewende hemel. Nou wens ek net ek kan hom ontmoet.

Wessels het die kompetisie op TikTok aangekondig met n prys van R1,000 vir die wenner