Kyk Boer Soek N Vrou: Hier Is Vanjaar Se Top-5 Boere!

43 Days(s) Ago    👁 100
kyk boer soek n vrou hier is vanjaar se top5 boere

Om iemand se woorde in jou hande vas te hou en dit in te neem, is n kosbare oomblik, s Marciel Hopkins, die aanbieder van die 16de reeks van kykNET se gewilde maatsoekreeks Boer soek n vrou .

Vanjaar was daar hope kosbare oomblikke wat die posman behoorlik laat kreun het. Sakke en sakke vol hoopvolle briewe en beloftes is aan hierdie seisoen se hubare boere gestuur.

Om die waarheid te s, as dit van vanjaar se briefskrywers afgehang het, was Suid-Afrika se posdiens kerngesond!

Die topvyf boere het op n onverwagte manier geleer hoe moeilik papierwerk kan wees. Elkeen het net 24 uur gehad om hul toptien briefskrywers te kies om op blitsafsprake met hulle te gaan. Hulle moes ook hulp inroep met al die leeswerk.

Intussen het een van die deelnemers, boer Hendri, 32, liefde gevind en van die reeks onttrek. Hierdie boer is tot oor sy ore verlief en duidelik baie gelukkig!