Kom Wys Jou Staal By Nuwe Nasionale Redenaarskompetisie
Kom Wys Jou Staal By Nuwe Nasionale Redenaarskompetisie
HESSEQUA NUUS - Is jy altyd voor in die koor? Kan jy jou se so koel soos n komkommer se? Nou ja, toe! Dan is die splinternuwe Nou praat jy!-redenaarskompetisie net vir jou bedoel.