TUINROETE NUUS - Die Suid-Kaap-tak van die Genealogievereniging van Suid-Afrika GVSA nooi die publiek na hulle volgende maandvergadering op Woensdag 19 Maart om 10:00 in die George-museum.