Jannie Du Toit Sing 30 Jaar Later Weer In Nederlands By Die Kknk!
Jannie Du Toit Sing 30 Jaar Later Weer In Nederlands By Die Kknk!
ENTERTAINMENT NEWS - Jannie du Toit en Christa Steyn het by die heel eerste KKNK in 1995 met hulle legendariese program DE KLEINE MAN - saamgestel deur Ilse van Hemert - gedebuteer.