Eugene Skitter By Sa Laerskole Atletiekkampioenskappe
Eugene Skitter By Sa Laerskole Atletiekkampioenskappe
RIVERSDAL NUUS - Die 11-jarige Eugene Saayman van Riversdal het weer geskitter by die afgelope Suid-Afrikaanse laerskole atletiekkampioenskappe wat die afgelope naweek in Germiston gehou is.