Emosionele Gesprekke Bring Geslagte Saam In Kerkprogram
Emosionele Gesprekke Bring Geslagte Saam In Kerkprogram
HEIDELBERG NUUS - Die JF Neumann Memorial Congregational Church het op 21 Maart n interessante program in hul historiese kerkie in Van Riebeeckstraat aangebied. Die kerkie, met sy geskiedenis,