LEEFSTYL NUUS - Toe ek gevra word om n storie oor melktert te skryf het ek gedink ag wat, dis mos maklik - eg Suid-Afrikaans. Maar melktert is toe nie so eie aan Suid-Afrika soos ons dink