HESSEQUA NUUS - Daar is darem goeie nuus wat die Korentepoortdam betref. Sy vlak het die afgelope week met 5 gestyg vanaf 85 na 90. Die stand van die ander damvlakke in Hessequa is onveranderd.22