HESSEQUA NUUS - Die 69 mm reen wat verlede week in die Riversdal-distrik uitgesak het, het die Korentpoortdam se vlak met meer as 6 van 67 na 73.1 laat styg. Beide Olive Grove en Jongensfonteindam