STILBAAI NUUS - Die hitte het seker n invloed gehad op Maandagaand 3 Maart se pretliga netbalwedstryd tussen Berties en 007, want Berties het behoorlik gekook en 007 moes dit ongelukkig ontgeld.