SAKENUUS - Op Woensdagaand, 26 Februarie 2025, het die Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies Aros, in die 21ste jaar van sy bestaan, amptelik sy Suid-Kaapse kantoor in George geopen.