Albertinia Se Otto's Vier 70 Jaar Van Getroude Lewe
Albertinia Se Otto's Vier 70 Jaar Van Getroude Lewe
ALBERTINIA NUUS - Ons het op n toe-oe-afspraak in Brakpan ontmoet. Hy het buite op sy motorfiets gesit en wag vir my om uit die huis te kom, gereed om weg te ry as dinge nie belowend gelyk