10 Goud, 2 Silwer, 1 Brons Vir Eden Tydens Tweekamp
10 Goud, 2 Silwer, 1 Brons Vir Eden Tydens Tweekamp
TUIN ROETE NUUS - n Baie suksesvolle 2025 SA tweekampkampioenskap is die afgelope naweek, 21 en 22 Maart, in Oudtshoorn aangebied. Meer as 900 atlete van 14 provinsies het deelgeneem. Eden het